Latest Jokes

'n Man waai sy arms om aandag te trek om die N1 waar hy langs sy gebreekte bakkie staan. 'n Gawe blond trek af om die ou te help.

Die man loop na haar kar toe: "Hello dame, jy gaan nie dalk Pretoria se kant toe nie?", vra hy. "Sure", antwoord sy. "Het jy 'n lift nodig?"

Read more...